Wie is ons:
Graanendal gemeente is 'n nuwe gemeente ontwikkeling wat die Graanendal Gemeenskap wil bedien en ondersteun.
Ons wil ‘n (geloofs)gemeenskap wees wat mekaar met ons broosheid en gebrokenheid, aanvaar. Ons wil mekaar die ruimte gee om vrae oor die lewe en geloof te vra en in liefde en respek na mekaar te luister.
Ons vertrou in God se genade deur Jesus Christus, om te vergewe en die gapings te vul wat ons van mekaar skei: teologies, polities, sosiaal en selfs in die areas wat ons nie van weet nie.

1. Ons glo in God die Vader, wat na ons uitreik en met oop arms ontvang, maak nie saak wat ons gemaak het, of wat die lewe oor ons gebring het nie.
2. Ons glo Jesus Christus gesterf en weer opgestaan. Hy het Sy lewe gegee sodat ons wat Hom volg, gevlek, tog skoon kan wees.
3. Ons glo die Heilige Gees is in elkeen wat Jesus Christus volg en dat Hy ons lei deur die storms en seisoene in ons lewens.

4. Ons glo ons lewens van gebrokenheid sal eendag tot heelheid kom wanneer ons in die hemel is. Daar berei Jesus Christus vir ons ‘n plek voor om saam met Hom en die Vader vir ewig te wees.
5. Ons glo in gemeenskap van gelowiges. Dit is ‘n plek waar God mense gebruik om ons te lei, te versorg en te genees. ‘n Plek waar gebroke mense die lewe saam deel en waar God bepaal wie ek is, en nie die opinies van mense of die wêreld nie.

Ons waardes:
1. Om mekaar se motiewe te vertrou en verantwoordbaar te wees teenoor mekaar en God. (vertroue)
2. Om mekaar se broosheid en gebrokenheid te aanvaar. (aanvaarding)
3. Om mekaar te respekteer, selfs as ons in liefde van mekaar verskil. (respek)
4. Om intentioneel in liefde verhoudings te bou met mekaar, gelowiges en dié wat nog nie Jesus Christus volg nie. (goeie verhoudinge)
5. Om mekaar ruimte te gee om ons passies, gawes en roeping uit te leef.(roeping)

Waarna streef ons in 2024:
*‘n Bedieningsmodel wat anders is.
*Waarde heg aan lidmate se tyd en familie-prioriteite.
*Lidmate help om nie afhanklik te wees van gemeente samekomste nie, maar motiveer om gemeente oral te wees.
*Mense help om hulle geloof te leef sonder skuldgevoelens deur tyd te gee om die lewe te leef. Om te leef, is om kerk te wees!
*Ontdek Sondae is nie net vir kerkbywoning nie, maar ook familie, vriende en fellowship.
*Om leiers ruimte te gee om te bedien sonder om uitgebrand te word.

Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. Matthew 11:28-30
Waar kan ek inskakel Sondae:
Eredienste elke eerste, tweede en vierde Sondag: Curro Uitzicht (09:30)
Elke derde Sondag: Youtube
Elke derde Sondag: Youtube
Kry aanwysings na Laerskool Curro Uitzicht
Waar kan ek in die week in skakel:
"Ritme" Groepe waar ons saam reis en die lewe deel.
Fresh Expression Groepe: Waar ons dit wat ons geniet saam doen.

Click hier om betrokke te raak.
Graanendal Gebed en Ondersteuning Versoeke
Click op die foto om jou versoek deur te gee.
Ek wil graag meer weet!
Click hier as jy wil hê iemand moet jou kontak.
Vir Kaartbetalings Click bo.
EFT:
Graanendal Gemeente, ABSA, 9350439805, Spaar.

Click hier om ons deur Whatsapp te kontak.