*‘n Bedieningsmodel wat anders is.
*Waarde heg aan lidmate se tyd en familie-prioriteite.
*Lidmate help om nie afhanklik te wees van gemeente samekomste nie, maar motiveer om gemeente oral te wees.
*Mense help om hulle geloof te leef sonder skuldgevoelens deur tyd te gee om die lewe te leef. Om te leef, is om kerk te wees!
*Ontdek Sondae is nie net vir kerkbywoning nie, maar ook familie, vriende en fellowship.
*Om leiers ruimte te gee om te bedien sonder om uitgebrand te word.